Ruhan du Toit
Ruhan du Toit
  • 51
  • 9 022 355
Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Amptelike Musiekvideo)
Luister 'Mag Ek Jou Laaste Wees' hier:
ruhandutoit.lnk.to/MEJLW
Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
Facebook: RuhanduToitt?mibextid=LQQJ4d
Instagram: ruhandutoitt?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: www.tiktok.com/@ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1
___________________________________________________
Lirieke:
Ek het jou nie meer so lief soos ek gehad nie
Elke dag raak dit net nog ‘n bietjie meer
Nes ek dink dat ek die laaste sluk gevat het
Dan vul jy hierdie hart se glas net weer
Want hierdie liefde is ‘n langpad vol van gate
Maar ek wil hom saam met jou vat
Ek sal bestuur terwyl jy slaap en jou met my
Baadjie toemaak as dit te koud raak
So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
Mag ek jou laaste wees
Eke voel nie meer oor jou soos die begin nie
Elke dag groei hierdie dors vir jou net meer
Soms so bang was ek dalk nie vir jou te min nie
Want ek wil so graag dié wêreld vir jou gee
Want hierdie liefde is verewig
Kom net eenkeer in ‘n lewe en ek weet dit
En dit vat meer as net ek is lief vir jou
Ek soek jou hele hart so ekke gee dit
So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
Sal jy my toelaat, toe….., ek sal hom nie breek nie
Moet dit nooit vergeet nie
Al weet jy dit reeds.
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
Mag ek jou laaste wees
Ooh mag ek jou laaste wees
So kan ek jou hart hou hom toevou in lappe
En hom dra op die trappe, hemel toe
Jy weet hoe ek voel
En al is ek nie jou eerste liefde nie,
Mag ek jou laaste wees
Переглядів: 519 919

Відео

Ruhan du Toit - Mense Op Die Dorp (Amptelike Musiekvideo)
Переглядів 36 тис.10 місяців тому
Luister/Koop 'Mense Op Die Dorp' hier: ruhandutoit.lnk.to/MenseOpDieDorp Volg Ruhan du Toit op sosiale media: Facebook: RuhanduToitt?mibextid=LQQJ4d Instagram: ruhandutoitt?igshid=MzRlODBiNWFlZA TikTok: www.tiktok.com/@ruhandutoit?_t=8eAJYcVuV8g&_r=1 Lirieke: Rol jou moue op Roep die hele dorp Elke vuur begin met ‘n vonk Daar waar die donker is Gaan uit en skyn jou li...
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Lirieke Video)
Переглядів 300 тис.Рік тому
Ruhan du Toit - FAK Keurspel (Lirieke Video)
Ruhan du Toit - Eerder Nou (Lirieke Video)
Переглядів 91 тис.Рік тому
Ruhan du Toit - Eerder Nou (Lirieke Video)
Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Lirieke Video)
Переглядів 805 тис.Рік тому
Ruhan du Toit - Mag Ek Jou Laaste Wees (Lirieke Video)
Ruhan du Toit - Donkermaan (Lirieke Video)
Переглядів 207 тис.Рік тому
Ruhan du Toit - Donkermaan (Lirieke Video)
Ruhan du Toit - Stockholm Sindroom (Lirieke Video)
Переглядів 78 тис.Рік тому
Ruhan du Toit - Stockholm Sindroom (Lirieke Video)
Living on a prayer - Ruhan du Toit Acoustic Cover
Переглядів 1,9 тис.Рік тому
Living on a prayer - Ruhan du Toit Acoustic Cover
Ek en Gys Pitzer
Переглядів 538Рік тому
Ek en Gys Pitzer
Ruhan du Toit - Purple Rain (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 44 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Purple Rain (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - Groen Trui (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 13 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Groen Trui (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - Creep (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 18 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Creep (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - Somebody Like You (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 16 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Somebody Like You (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - Lewe Red (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 6 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Lewe Red (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - Bohemian Rhapsody (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 32 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Bohemian Rhapsody (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - O Sole Mio (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 10 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - O Sole Mio (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - Hartseer (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 11 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Hartseer (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - When I'm Back On My Feet (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Переглядів 99 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - When I'm Back On My Feet (Live @ MGG Productions) (Meer van My - Inbly Konsert)
Ruhan du Toit - Ter Wille Van Ons Kinders
Переглядів 114 тис.2 роки тому
Ruhan du Toit - Ter Wille Van Ons Kinders
Ruhan Du Toit - As Jy Dink Jy Weet (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
Переглядів 18 тис.2 роки тому
Ruhan Du Toit - As Jy Dink Jy Weet (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
Ruhan Du Toit - Die Mite
Переглядів 160 тис.3 роки тому
Ruhan Du Toit - Die Mite
TjokńBlok
Переглядів 2,3 тис.3 роки тому
TjokńBlok
Ruhan Du Toit - As Jy Dink Jy Weet (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
Переглядів 174 тис.3 роки тому
Ruhan Du Toit - As Jy Dink Jy Weet (Live At Sun Arena - Time Square, Pretoria / 2019)
Ruhan Du Toit - The Sound Of Silence (Live at MGG Productions / 2020)
Переглядів 486 тис.3 роки тому
Ruhan Du Toit - The Sound Of Silence (Live at MGG Productions / 2020)
Ruhan du Toit - Monumentaal
Переглядів 1,8 млн4 роки тому
Ruhan du Toit - Monumentaal
Ruhan du Toit - As Jy Dink Jy Weet
Переглядів 1,4 млн4 роки тому
Ruhan du Toit - As Jy Dink Jy Weet

КОМЕНТАРІ

  • @wenchelillegjerdet4480
    @wenchelillegjerdet4480 6 днів тому

    Love from Norway.❤

  • @tanavanrhyn6131
    @tanavanrhyn6131 6 днів тому

    Maak my trots om 'n Afrikaner te wees ! Hou vas aan God mense. Hy is in beheer!

  • @ameliadeclercq4692
    @ameliadeclercq4692 8 днів тому

    Ek weet .....maar ongelukkig is my sielsgenoot, die man wat my so donners liefgehad het op 6 Junie 2020 aan kanker oorlede😢. Ek verlang so baie na hom maar is dankbaar ek kon daardie soort liefde ervaar het vir 26 jaar❤❤❤

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    wspaniałe serce, cudne oczy .......

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Aż boli ...

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Coś fantastycznego! ❣️❣️❣️❣️😘

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    I love you songs

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Uwielbiam wszystko co śpiewasz ❤

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    IT'S very beautiful man❤❤😂

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Coś fantastycznego ! Słuchają co Cię też w Polsce!❤

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Zwyczajny piekny pan❤

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Najwspanialszy cover Najwspanialszy głos. Uwielbiam to szklo w gardle. Nigdy nie przestawaj śpiewać. Mige tylko dodać ❤❤❤❤😂😂😂😂😂😂❤❤❤❤❤❤😂

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    ❤😊

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Chociaż nie rozumiem Twojego języka, nie nagrałeś niczego niewartego słuchania. Jesteś fantastyczny! ❤

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Wyruszasz do łez

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Fantastycznie!

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Uwielbiam Twoj glos i Twoje oczy (bez podtekstów). Nigdy nie przestawaj śpiewać, nigdy!

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    Twoja muzyka jest mi bliska. Chociaż nie znam Twijego języka

  • @iKate4
    @iKate4 8 днів тому

    ❤❤❤ Znam Twoją duszę 😊

  • @MagdaNaudé
    @MagdaNaudé 9 днів тому

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @MagdaNaudé
    @MagdaNaudé 9 днів тому

    Great Song❤❤❤😂😂😂

  • @jackieoutdoorfamilyfun
    @jackieoutdoorfamilyfun 10 днів тому

    Awesome mens

  • @KeithomDebeer-k1r
    @KeithomDebeer-k1r 11 днів тому

    ❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @KeithomDebeer-k1r
    @KeithomDebeer-k1r 11 днів тому

    ❤️❤️❤️❤️❤️📚❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @MariaTruter-iz7jw
    @MariaTruter-iz7jw 12 днів тому

    Jip ek jou gekry dis hkm ek jou soek lief jou ook baie dankie vir die mooi lietjie❤🎉

  • @missalisa-i2i
    @missalisa-i2i 13 днів тому

    Lovely cover from people near my lost homeland.x

  • @user-gz1wh5jm8r
    @user-gz1wh5jm8r 14 днів тому

    Amazing ❤❤❤❤❤

  • @olindagoncalvesterra6349
    @olindagoncalvesterra6349 14 днів тому

    Handsome man, beautiful voice e song ❤❤❤

  • @framneto9955
    @framneto9955 14 днів тому

    Beautiful!

  • @eveselinaf.2992
    @eveselinaf.2992 15 днів тому

    Herzlichen Dank ❤❤

  • @Alidavd
    @Alidavd 20 днів тому

    Dankie!!!

  • @user-gz1wh5jm8r
    @user-gz1wh5jm8r 22 дні тому

    ❤❤❤❤❤

  • @sarel1100
    @sarel1100 23 дні тому

    TOYOTA QUANTUM

  • @eveselinaf.2992
    @eveselinaf.2992 23 дні тому

    ❤❤❤

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 24 дні тому

    wonderlike stem

  • @mabelsutherland2351
    @mabelsutherland2351 24 дні тому

    Hierdie man speel nie hy kan sing 😍amazing soos altyd ❤️❤️❤️❤️

  • @irenechadinha978
    @irenechadinha978 26 днів тому

    Awesome soos altyd ❤❤❤❤❤

  • @user-yv4ri2nj6g
    @user-yv4ri2nj6g 26 днів тому

    Grazie!

  • @eveselinaf.2992
    @eveselinaf.2992 26 днів тому

    ❤❤❤❤

  • @LiandrieMunro177
    @LiandrieMunro177 29 днів тому

    Dit is mooi.

  • @user-gz1wh5jm8r
    @user-gz1wh5jm8r Місяць тому

    Baie mooi liedjie en video ❤❤❤❤

  • @louisedejager3912
    @louisedejager3912 Місяць тому

    Ek Hou baie van hierdie liedjie en video.

  • @elizabethafonso5416
    @elizabethafonso5416 Місяць тому

    Wow!!

  • @MariaTruter-iz7jw
    @MariaTruter-iz7jw Місяць тому

    Sjoe baie mooi woorde❤

  • @MariskaErasmus-wk8qh
    @MariskaErasmus-wk8qh Місяць тому

    Dis die mooiste liedjie ooit kan nie ophou luister nie❤

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh1514 Місяць тому

    Beautiful ❤️ 👌🏻💯👍🏻

  • @BradleyWessels-bu5wm
    @BradleyWessels-bu5wm Місяць тому

    Goeie kunstenaar ❤

  • @nataliekhedher4638
    @nataliekhedher4638 Місяць тому

    Great voice! 🥰

  • @sonjagalax7437
    @sonjagalax7437 Місяць тому

    Oe dis mooi❤

  • @victorswart7411
    @victorswart7411 Місяць тому

    Hierdie boerseun mag sing